Cell: +27 83 751 0502       sales@panmill.co.za       .
Alfie Petrol Motor
Informasie
Die Alfie kom in 'n petrol model 
 
Die model is hand gemaak en sal dus langer neem om te vervaardig as die Pan Mill 3000 en Pan Mill 5000, wat semi-vervaardig word.  
 
Hierdie model kan gebruik word om droë produkte soos graan, voer, mielies, dennebas, droë aalwyn, droog turksvy en blare te verwerk

 
Prys