Pan Mill 5000Plus


Informasie
  • Is gebasseer op die Pan Mill 5000 ontwerp. 

  • Daar is ‘n 3 Fase, 5Kw industriële elektriese motor in wat 3 Fase elektriteit benodig. (16 Amp aansluiting)
     
  • Omdat die motor ‘n direkte dryf model is, is die model kompak en dus maklik om te vervoer. Dit pas agter op ‘n bakkie of aflewerings voertuig.
      
  • Die produksie tempo is hoër — 4 sake word gelyktydig gevul. 

  • Dit word gebruik vir die maal van DROË produkte soos graan, mieliekop, lusern, tef, denneboombas vir potplant mengsels, droë aalwyn blare ens.
     
  • Gewig: +/- 160Kg 

  • Mates: 800mm x 800mm x 1500mm 

Prys:
R32 500 
Siwwe R850 elk