Pan Mill 4000 Plus 


Informasie
  • Die Pan Mill 4000 is terug as die Pan Mill 4000Plus

  • Dit het dieselfde omhulsel as die Pan Mill 5000 met ‘n 3 Fase, 4Kw industriele elektriese motor in wat 3 Fase elektriteit benodig. (16 Amp aansluiting) 

  • Omdat die motor ‘n direkte-dryf model is, is die model kompak en dus makliker om te vervoer. Dit pas agter op ‘n bakkie of aflewerings voertuig.
      
  • Omdat 4 sake gelyktydig gevul word, is die produksie tempo hoër as die van die Pan Mill 3000 

  • Dit word gebruik vir die maal van DROË produkte soos graan, mieliekop, lusern, tef, denneboombas vir potplant mengsels, droë aalwyn blare ens. 

  • Gewig: +/- 150Kg 

  • Mates: 800mm x 800mm x 1500mm 

Prys:
 R28 800
Siwwe R850 elk