Pan Mill 3000


Informasie
  • Die Pan Mill 3000 is `n enkel fase model wat enkel fase krag benodig om dit aan te dryf. 

  • Dit het `n 3 Kw enkel fase motor (220V) en u benodig ten minste `n 15 amp aansluiting. 

  • Indien jy nie elektrisiteit het nie, kan `n 7.5 Kw kragopwerker gebruik word.
     
  • Dit kan gebruik word vir die verwerking van DROË produkte soos graan, lusern, denneboombas vir potplant  mengsels, droë aalwyn blare ens.
     
  • Gewig: +/- 95Kg 

  • Mate: 600mm x 600mm x 1.2m 

Prys:
R 19 900                                    Siwwe R720 elk