Go to english
Wie is ons
Model & Pryse
Produksie
Eienskappe
Kontak
Models
As gevolg van die prysstyging in staal en vervaardiging en ander prysstygings, word ons ongelukkig gedwing om ons pryse te verhoog.
Kliek op die produk vir die prys
Pan Mill 3000
Is 'n enkel fase model met 'n 3 Kw motor en benodig ten minste `n 15 amp aansluiting
Pan Mill 4000
Plus
Is 'n 3 Fase model met 'n 4Kw industriele elektriese motor wat 3 Fase elektriteit benodig. (16 Amp aansluiting)
Pan Mill 5000
Plus
Is 'n 3 Fase model met 'n 5Kw industriele elektriese motor wat 3 Fase elektriteit benodig. (16 Amp aansluiting)
Alfie model
Die Alfie is n petrol/diesel model
Ander Bybehore
Brian Mc Grath:
Tel: +27 83 751 0502
E-pos: sales@panmill.co.za
Winkel 1, Panorama Gebou
23a Walter Sisulu straat
Middelburg Mpumalanga
1050 Suid Afrika