- Die Alfie kom in 'n petrol/diesel model
- Die model is hand gemaak en sal dus langer neem om te vervaardig as die Pan Mill 3000 en Pan Mill 5000, wat semi-vervaardig word.
- Hierdie model kan gebruik word om droë produkte soos graan, voer, mielies, dennebas, droë aalwyn, droog turksvy en blare te verwerk